Sommer net iets wat ek in die oopte wil hê sonder om te veel drama daaroor te maak (soos om bv 'n aandagsoekende post op Facebook te sit), so toe kies ek die blog as platvorm. As jy 'n leser is en nie hiervan hou nie, wel, gaan dan weg en los my om te skryf wat ek wil.
Okay, so hier is die issue:
Ek is super fake. En vanselfsprekend sal mense wat dit agterkom dink dat dit met "evil intentions" is, en in my geval (ja, ek weet almal dink hulle geval is anders, maar hoor my net) is dit miskien 'n bietjie "evil" in die sense dat ek fake is omdat ek selfsugtig is en worry oor wat mense van MY gaan dink, maar ek is defnitief nie fake met jou omdat ek iets by jou wil hê nie. Maar, ek verstaan dat mense dit dalk so kan opneem, want daar is baie mense wat fake is omdat hulle iets by ander wil hê. Maar, hel man, dit laat my nogsteeds sleg voel as mense so oor my dink.
Ek moet wel sê dat ek ook 'n punt het waar ek iemand so despise dat ek nie eers fake nice met hulle kan wees nie. Okay, nog net een persoon het my al so laat voel en dis die vroumens in ons komplex wat nie my man wil uitlos nie. Nou vir haar het ek nie eers 'n ou fake smile om te gee nie. Sy weet goed om uit my pad uit te bly. Maar, byvoorbeeld, soos van die agente by my werk - vir hulle raak ek soms so kwaad en ek vloek en skel hulle in my gedagtes, maar tog probeer ek altyd smile, nice wees, vra hoe dit gaan en vir hulle sê dat ek genoeg tyd het om hulle te help met hulle werk. Wat ek sê en wat ek regtig bedoel is nie altyd dieselfde nie. So dit is fake van my want ek smile mooi vir hulle, maar kla daaroor na die tyd. MAAR, ek kla nie by die base nie. Dit sal my net 'n klikkie-bek ook maak. So ek praat met van my kollegas, maar my een kollega (en ek gaan nog 'n laaaang post oor haar doen) is lief daarvoor om na die base toe te hardloop met alles en gaan sê gewoonlik vir hulle. Dan voel ek so shit man. En elke keer sê ek vir myself ek gaan haar NOOIT WEER enige iets vertel nie, maar dan vergeet ek of sy't 'n manier om as iemand vir haar iets gemention het, dan vra sy vir my vrae en sy hou aan totdat sy die storie gehoor het wat sy wil hoor van my. Plus dit moeilik om dit vir haar weg te steek, want ons werk in dieselfde kantoor. Maar anyway, dis 'n ander post daardie.
Reg, so terug by ek wat fake en selfsugtig is:
Joh, ek lag partykeer vir myself as ek sien hoe selfsugtig ek is.
Ek dink so baie van myself dat elke post of facebook, of elke conversation wat "hush-hush" gedoen word, mos oor my gaan. Mense het niks beter om te doen as om heel dag aan my te sit en dink nie, ens. ens.
Mense sit heeldag en dink hoe hulle my lewe dalk hel kan maak, of sit en analiseer alles wat ek dalk in conversation opgebring het en sê ek lieg. Of mense maak rumours op van my en versprei dit. LOL, Dis eintlik pateties..
Wat my die meeste frustreer is dat ek weet ek is hoe ek is, maar ek weet nie hoe om dit te verander nie. Ek probeer wel om nie fake te wees nie, maar dis nou al so ingeprogrammeer dat ek dit nie kan help nie. En, soos in 'n vorige post gemention, is ek so bang dat ek reject gaan word (ja, selfs deur jou van wie ek nie hou nie) as ek my eie opinies lig of so, dat ek nie kan help om saam te stem met alles wat jy sê of om fake met jou te wees nie.
Ai, dis moeilik.
"Forget what you heard, recognize what you see. I know you heard the rumors...now here's the real me."
Showing posts with label fake. Show all posts
Showing posts with label fake. Show all posts
Wednesday, April 9, 2014
Monday, February 24, 2014
Wees jouself... maar moenie...
Meh.
Ek is so gatvol vir nie myself wees nie (of eerder - mense wat dink ek is nie myself nie).
As ek alleen is, kan ek myself so goed op-psych. Ek deurdink mos 'n ding tot die fynste, soos in 'n storie boek, en probeer net die goeie te imagine. Dan is dit soos : Ja, volgende keer gaan ek defnitief nee se as ek nee bedoel, ek gaan nie net saam stem met jou omdat ek bang is jy gaan my judge en agter my rug praat as ek nie doen nie. Ek gaan nie worry nie. If you don't like me tell me, or deal with it, or leave me alone.
En dan.
Stem ek saam met alles.
Urrgh. Dis so frustrerend, want ek kan myself nie stop nie. Ek meen, ek bedoel niks kwaad nie, dit gebeur net. As almal van my hou, sal niemand sleg praat van my nie.
Hoekom is ek so bang vir judgement? Wat is die probleem hier?
Miskien is die probleem die feit dat ek verskriklik self centered is? Yip, daar slat die hammer nou die spyker reg op sy kop. Everything I do, I do for myself, and sometimes for my husband.
En dan is daar tye wat ek dink : So what as ek self centered is? Daar is mense wat baie meer self centered as ek is, en hulle word nie sommer gedjudge nie?
En alhoewel ek nie bedoel om fake te wees nie (want ek raak baie vinnig attached aan mense, en al "act" ek fake om hulle, is ek nie. ). As ek met enige iemand praat, is my bedoelinge genuine. Alhoewel ek regtig nie judgement kan hanteer nie (en ek weet dis human nature) is die urge om terselfdetyd jou genuinely op jou gemak en gelukkig te maak, net so groot.

Subscribe to:
Posts (Atom)