Wednesday, July 9, 2014

Net 'n gedagte

Daar is 'n saying wat sĂȘ dat as iemand gewoonlik dink ander mense lieg, dan is hulle self 'n leunaar. Of as jy dink ander mense steel, dan steel jy self.
Dis vir my 'n weird conclusion om te trek?
Ek vat myself as 'n example. Ek dink konstant dat mense my haat en agter my rug skinder, maar ek haat nie ander mense nie en ek probeer skinder tot 'n absolute minimum hou, want dit verveel my. Ek stel nie belang in ander mense se lewens as ek hulle nie ken nie, plus dis onregverdig om saam te judge oor iemand wat jy nognooit self ontmoet het nie want jy het net die 3e party se opinie. En soos almal baie goed weet - daar is altyd twee en soms drie kante tot elke storie...